Marita van der Vyver gesels oor My Jaar van Vrees en Vryheid
Date and time
Tue, 08 Sep 2026 18:30
Tue, 08 Sep 2026 21:00
Location
2 Akademia Avenue, Groot Phesantekraal Estate, Durbanville, 7550
Sluit by ons aan vir ’n besonderse aand saam met een van Suid-Afrika se mees geliefde skrywers, Marita van der Vyver, wanneer sy oor haar jongste boek, My Jaar van Vrees en Vryheid, gesels.