Responsive image

Curro Hazeldean learner places second in national ATKV digi-orators competition

Baie geluk aan Curro Hazeldean leerder Andreas de Vries, wat ‘n nasionale 2de plek behaal het by die ATKV-DigiPraat kompetisie. Dìe kompetisie skep ‘n digitale platform waar die leerders in Afrikaans kan wys hoe glad hulle met die mond is. Sprekers kon in die gerief van hulle eie huis hulle toespraak opneem en instuur. Die standaard van die inskrywings was baie hoog en dit was vir die beoordelaarspaneel ’n voorreg om toesprake van sulke gehalte te beoordeel.