
Curro Durbanville learner heads to nationals for ‘Oppie Tong Af’ competition
Curro Durbanville is baie trots op Luca Human, wat in twee afdelings van die “Oppie Tong Af” redenaars- kompetisie die Wes-Kaapse wenner is. Sy gaan Oktober aan die Nasionale kompetisie deelneem. Ons wens haar alle sterkte toe.