
Learner achieves excellent marks in challenging UNISA cello exam
26 July 2021Baie geluk aan Curro Durbanville leerder Christof Venter (graad 10) wat 94% behaal het in die afgelope Unisa Gr 6 tjello-eksamen. Dit is werklik ‘n merkwaardige prestasie!
Baie geluk aan Curro Durbanville leerder Christof Venter (graad 10) wat 94% behaal het in die afgelope Unisa Gr 6 tjello-eksamen. Dit is werklik ‘n merkwaardige prestasie!