
Curro Hermanus learner achieves excellent results in eisteddfod
02 August 2021Curro Hermanus leerder Cleoné Stone in Graad 6A het gedurende die Junie skoolvakansie aan Con Spirito se Aanlyn Eisteddfod deelgeneem en haar uitslae was soos volg:
- Afrikaans Huistaal – Redenaars (Solo): 92%
- Afrikaans Onvoorbereide Lees (Solo): 94%
- English – Prepared Reading (Solo): 96%
Baie geluk met hierdie skitterende prestasie, Cleoné! Jy is voorwaar talentvol en toegewyd!

