Curro Mossel Bay learner excels in two cycling leagues
14 June 2021Curro Mosselbaai se Ferdi Botha in Graad 6 het Vrydagaand in Paarl op die Faure stadion, 2 x 3de plekke verower. Saterdag het hy op die Bellville Velodrome aan die Winter baanliga deelgeneem. Hy het 1 x 1ste plek en 2 x 2de plekke gekry.
Baie geluk Ferdi, Curro is baie trots op jou.