Responsive image

Curro Langebaan learner represents in WP Junior golf tournament

Ons wens graag vir Eric Venter, wat vir Curro Langebaan gaan verteenwoordig tydens die WP Junior golf toernooi, alle sterkte toe. Ons is baie trots op jou, Eric. Doen net jou bes, Curro Langies staan agter jou.