Responsive image

Curro Heuwelkruin equestrian riders excel

Curro Heuwelkruin leerder Misha Piek neem deel op 15 Mei 2021 aan die “RAND ENDURANCE” in Gauteng. 80km Kompeterend.

• Sy behaal ‘n 2de plek as “Young Rider” op haar perd, Bouwman Rafeek.
• Sy ry ook die 2de vinnigste tyd (3.38) van al die ruiters wat deelgeneem het.
• Sy neem deel op 29 Mei 2021 aan die “PREMIER ENDURANCE FESTIVAL” by Sondela
• 80km Kompeterend. Misha wen met ‘n 1ste plek as “Young Rider” op haar perd, Al Jadan Anid. Sy wen ook die prys vir die vinnigste ruiter (3:37) van 161 ruiters wat deelgeneem het.