Responsive image

Curro Nelspruit learners represent team Mpumalanga in SACOPA finals

SACOPA (South-African Championships of performing arts) uitslae:
Eleanor Schwirzer (Graad 11) en Chriske Schwirzer is albei gekies vir span Mpumalanga waar hulle ons provinsie by SACOPA finaal (SA’s) verteenwoordig het.
Eleanor het brons verwerf vir haar Opera Solo waar sy Phantom of the Opera deur Andrew Loyd Weber gesing het.
Chiské het vir haar selfgeskrewe lied ‘The Darkness of the Light’ ‘n silver vir haar solo sang verwerf.
Baie geluk aan die twee sussies - ons is baie trots op julle!