Responsive image

Curro Durbanville celebrates nurses on national commemoration day

Ons Curro-raad leerders het `n besoek gaan aflê by Stellenbosch Medi-Clinic, waar hulle aan die ICU verpleegsters gaan dankie se het vir al hulle harde werk, veral tydens Covidtyd. Dr Cooper het hulle meer van Covid vertel en die ICU matrone het hulle van die funksionering binne in die ICU saal ingelig. Curro Durbanville het groot waardering vir die reuse rol wat verpleegsters vervul in die samelewing.