Responsive image

Take a look at the creative works of art from the Grades 3 to 7 learners

Kuns by Curro Durbanville is van hoogstaande gehalte. Juf Anouk en Juf Hayley ontwikkel ons graad 3 tot 7 leerders se Kuns tot op n baie hoe vlak. In kwartaal 3 volg ons Curro Artastic week. Dan gaan al ons kinders se Kuns vanaf graad R- 7 uitgestal word. Voorwaar iets om na uit te sien.