Responsive image

Learners get designing with newspaper

Curro Mosselbaai se Gr 8A Kuns leerders het die onderwysers vermaak met interesante uitrustings wat hulle van koerant papier moes maak.