Responsive image

Curro Nelspruit learners progress to finals at SACOPA

South African Championship of Performing Arts:
Baie geluk aan die volgende leerders wat deurgedring het na die SACOPA finaal in Oktober 2021 in Rustenburg.
Die leerders is almal deel van die Mpumalanga span wat laas Vrydag aan die semi-finale rondtes deel geneem het.
Summer Hewett (Graad 6) - Modeling
Rossouw van Wyk (Graad 6) - Acting
Luhan Kruger (Graad 6) - Acting
Amina Putter (Graad 6) - Acting
Kalia Janse van Rensburg (Graad 7) - Acting and Singing
Chriské Schwirzer (Graad 😎 - Singing
Eleonor Schwirzer (Graad 11) - Singing
Mateo Komlosy (Graad 12) - Drumming and singing