Responsive image

Curro Hazeldean learners make provincial rugby teams for Craven Week

Curro Hazeldean wil graag vir die volgende seuns gelukwens met hulle verkiesing tot die Provinsiale rugbyspanne: Jordan Botha (XV-tal) en Tabiso Simelane (Blou Bulle Cravenweek). Baie sterkte seuns.