Culture

PHOTOGRAPHY CLUB

The photography club is very popular. Due to the huge interest shown, we have created two photography clubs where students learn the art of taking photos in a fun way. Students currently have the option of joining our beginners photography classes where the basics of composition are taught.

The more advanced photography classes address the manual functions of photography: how to shoot with your aperture and shutter-speed settings and how to follow a career path in photography. Learners have great fun on outings where they are taken to Cape Town and Stellenbosch where the teachers and other professional photographers help them understand how to shoot amazing compositions.

 

Die fotografieklub is baie gewild en as gevolg van al die belangstelling is daar nou twee klubs waaraan leerders kan deelneem. Hier leer hulle hoe om hulle kameras te gebruik en hoe om goeie foto’s te neem.

Die beginners leer alles oor die basiese samestelling en komposisie van foto’s.

In die klasse vir die meer gevorderde fotografie is die fokus op hoe jy self jou kamera kan stel: hoe om met die lensopening en sluiterspoed te werk, asook hoe ’n moontlike fotografieloopbaan daar kan uitsien.

Leerders gaan op gereelde uitstappies na Kaapstad en Stellenbosch, waar hulle deur die onderwysers en professionele fotograwe touwys gemaak word.