Enrolment

How to enrol

  • BY HAND:      Curro Brackenfell, Vredeveld Way          

 

 ********    Enrolments close on the 15 Nov

HOE OM IN TE SKRYF

Voltooi die volgende:

 

NEEM ASSEBLIEF KENNIS:Dit is belangrik om die Aansoekvorm deeglik te voltooi en om AL die nodige aanvullende dokumente aan te heg.

 

NEEM ASSEBLIEF KENNIS:  Curro Skole maak nie voorsiening vir leerders met spesiale opvoedkundige behoeftes nie, maar ’n stadige leerder moet nie sodanig beskou word nie. So ’n leerder se toelating word na die uitvoer van ’n onderhoud en die voltooiing van toelatingstoetse oorweeg. Curro skole maak nie voorsiening vir kinders met spesiale opvoedkundige behoeftes nie.

WAAR OM DIE AANSOEKVORM IN TE DIEN

 

  • PER HAND:   Curro Brackenfell, 67 Vredeveld Way, Sonkring, Brackenfell