Culture

ATKV Redenaars

Leerders in beide die laerskool en die hoërskool neem van vanjaar af aan die ATKV Redenaarskompetisie deel.  Die hoërskool hou ook interhuis-debatkompetisies en toespraakkompetisies gedurende die jaar.

Debate Club

Learners in the high school can join the Debating Club, run by Ms Beth Robinson.  They follow the Roundtable rules and are given the opportunity to show off their debating skills during the inter-house debating competitions held throughout the year.