Culture

Music

One of the foundational pillars of education that we strive to develop at Bankenveld is the cultural development of our learners.  Learners are offered the opportunity to participate in a wide variety of cultural activities. We are especially proud of our choir and mixed group, who scooped up first and second place respectively in the annual Artium Arts Festival last year. We also have a wonderfully talented band that plays during assembly and when we have any social activities, like our annual Big Walk.

 

Musiek

Een van die fundamentele pilare van opvoeding wat ons by Bankenveld ontwikkel, is die kulturele ontwikkeling van ons leerders. Leerders word aan ’n wye verskeidenheid kulturele aktiwiteite blootgestel. Ons is veral trots op ons koor en gemengde sanggroep, wat verlede jaar onderskeidelik eerste en tweede plek in die jaarlikse Artium Kunstefees behaal het. Dan het ons ook ’n baie talentvolle musiekgroep wat gedurende ons saalbyeenkomste en ander sosiale  byeenkomste soos die jaarlikse "Big Walk" musiek maak.