Culture

Drama

We strive to stage a full-scale production every three years. In 2013, the primary school had three fully sold-out performances with Alice in Wonderland, Pinocchio and a Thousand Cranes. 

The whole high school is currently rehearsing for the exciting 2014 play Footloose.

Ms Marilee Blignaut is responsible for the production of the play.  She also runs the Drama Club, which meets once a week. Here learners learn about producing, acting, stage decor etc.

Drama

Ons poog om elke drie jaar ’n volskaalse produksie aan te bied. Die laerskool het in 2013 “Alice in Wonderland”, “Pinocchio” en “A Thousand Cranes” opgevoer. Ons kan met trots sê dat drie vertonings baie vinnig uitverkoop was. Die hoërskool gaan in 2014 Footloose opvoer onder die wakende oog van me. Marilee Blignaut, wat ook in beheer is van die hoërskool se Dramaklub. Hulle kom eenmaal ’n week bymekaar om die fynere kunsies van produksie en toneelspel te leer.