Academics

Baby care

The baby care division includes children from 3 months to 3 years old (Group 1 to Group 3). Our little ones are positively guided and encouraged to develop holistically. A child-friendly approach is followed. We believe in good 'old-fashioned' play time, e.g. fantasy play, bike riding, water and sand fun. A paediatric nurse is part of the caregiver team. The curriculum is adapted to accommodate the different developmental stages.  A full or half-day option is available, and includes a healthy breakfast and lunch.

Daily programme includes:

  • Bible
  • Creative activities
  • Gross motor activities
  • Hygiene
  • Free play
  • Themes
  • Perceptual development

Playball takes place on the baby-care property at an additional cost.

Babasorg

Die babasorg sluit kinders van 3 maande tot 3 jaar oud (Groep 1 tot Groep 3) in. Ons kinders word begelei om holisties te ontwikkel. ’n Kindervriendelike benadering word gevolg. Ons glo in “outydse” speel, bv. fantasie-spel, fietsry, water- en sandspel. 'n Pediatriese suster is deel van die versorgingspan. Die kurrikulum word aangepas volgens die verskillende ontwikkelingsfases van die kinders. ’n Half- en voldagopsie is beskikbaar, wat ’n gesonde ontbyt en middagete insluit.

Daaglikse program sluit in:

v  Bybel

v  Kreatiewe aktiwiteite

v  Groot motoriese aktiwiteite

v  Higiëne

v  Vrye spel

v  Temas

v  Perseptuele ontwikkeling

Playball word by die babasorgafdeling aangebied teen bykomende koste.