Social Responsibility

Mr & Miss Curro Heuwelkruin 2013

Contact Us
>>
Enrolment
>>
Important Dates
>>
School Discipline
>>
School Uniforms
>>
Back to Curro Heuwelkruin

MNR & MEJ CURRO HEUWELKRUIN 2013/MR & MISS CURRO HEUWELKRUIN 2013

Mnr. en Mej. Curro Heuwelkruin is nie ‘n skoonheidskompetisie nie.  Dit gaan vir ons oor meer as net die uiterlike. Dit gaan vir ons oor die leerders se innerlike. Oor dit wat die leerders in hul gemeenskap doen. Die verskil wat hulle in die gemeenskap maak en die liefde wat hulle na ander uitstraal. Om te kan gee sonder om enigiets terug te ontvang. Ons maak die leerders bewus van die werklikheid en van dit wat om ons aangaan. So leer ons die leerders dat om ‘n glimlag op iemand se gesig te sit, is beter as miljoene in die bank.

 

Die finaliste was hard aan die werk. Hulle was oral betrokke en besig om ‘n handjie by te sit en te help waar nodig.

Ons het twaalf finaliste gehad wat in drie huise verdeel was en dan in groepe van vier saamgewerk het.

 

 

   

Mr and Miss Curro Heuwelkruin is not a beauty competition. For us the beauty of a learner on the inside is more important than the beauty of a learner’s outside.  It is about what the students do in their community. The difference they make in the community and the love they have for others. To give without wanting anything in return. We make the learners aware of the reality, and what is going on around us. We teach the learners that to put a smile on someone's face is better than to have millions in the bank.

 

The finalists work very hard, they were all involved and helped wherever help was needed.

We had twelve finalists who were divided into three houses and then worked in groups of four.

  

  

Die finaliste in hul huise en hul verskeie projekte/The finalists divided in their houses and their projects


Triton

Finaliste/Finalists: Janru Venter, Juan-Merie Venter, Claudie van Niekerk en/and Heinrich Snyman

Projekte/Projects: Cansa ('hospice'), Eeufeeshuis, Ngwana-babahuis/baby house en/and Crown Rehabilitasiesentrum
                  

Deimos

Finaliste/Finalists: Carmen jv Rensburg, Dannel Venter, Ludwig Bouwer en/and Sheldon Reynolds

Projekte/Projects: Die Aretha Tehuis, Meals on Wheels.
 

Phobos

Finaliste/Finalists: Jan Heystek, Rumandi Potgieter, Linn-mari de Beer en/and Wessel Pretorius

Projekte/Projects: Martha Hofmeyer Tehuis, Sopkombuis en Myngenoegen shelters

 

    

 

Mnr. en Mej. Curro Heuwelkruin is afgesluit met die gala-aand wat op 25 Julie 2013 by Curro Heuwelkruin in Las Vegas-styl aangebied is. Ons eie Elvis, Mynhardt Kenmuir, saam met sy kollegas Maritza Jacobs (Celine Dion), De Wet Combrink (Frank Sinatra) en Dineo Mashishi (Whitney Houston) het die gehoor behoorlik aan hulle lippe laat hang.


Elke finalis het die geleentheid gehad om die beoordelaars te beïndruk met ‘n informele stap gevolg deur n formele stap en afgesluit met ‘n kort storie oor die projekte wat hulle as ‘n groep aangepak het en die veranderinge wat hulle in die gemeenskap gedoen het.


Aan die einde van die aand is Claudi van Niekerk as 2de prinses en Rumandi Potgieter as 1ste prinses aangekondig. Saam met hulle is Wessel Pretorius as 2de prins en Jan Heystek as 1ste prins aangekondig.  Daarna het die oomblik aangebreek en Mnr. en Mej. Curro Heuwelkruin 2013 is aangekondig as Juan-Merie Venter en Janru Venter.


Baie geluk aan al ons finaliste ons is baie trots op julle.

 

    

Mr and Miss Curro Heuwelkruin ended with the gala evening on July 25, 2013 presented at Curro Heuwelkruin in Las Vegas style. Our own Elvis Mynhardt Kenmuir with his colleagues Maritza Jacobs (Celine Dion), De Wet Combrink (Frank Sinatra) and Dineo Mahishi (Whitney Houston) had the audience entertained for the whole evening.


Each finalist had the opportunity to impress the judges with an informal walk followed by a formal walk and ended with a short story about the projects they undertook as a group to help in the community.


At the end of the evening Claudi van Niekerk was crowned as 2nd Princess, Rumandi Potgieter was crowned as 1st Princess. With them Wessel Pretorius was crowned 2nd Prince and Jan Heystek was announced as 1st Prince.  Then the moment we were all  waiting for, arrived and Mr and Miss Curro Heuwelkruin 2013 were announced as Jaun-Merie Venter and Janru Venter.


Congratulations we are proud of each one of you.