Information

ENROLMENT PROCEDURE

HOW TO ENROL

Complete the following (available to download at the bottom of the page, or collect an info pack from reception)

  • Application-for-admission form  
  • Debit-order instruction form
  • Aftercare application form (if applicable)

PLEASE NOTE:  It is important to fully complete the application-for-admission form and to attach ALL the necessary supporting documents.

PLEASE NOTE:  A learner must benefit from Curro’s curriculum and it is therefore necessary to assess each application for admission. Applicants are assessed according to the normal entry requirements and, if necessary, personal interviews are requested. Curro independent schools do not make provision for learners with special educational needs, but a slow learner should necessarily not be regarded as having special needs. Such a learner’s admission is considered after an interview has been conducted and admission tests have been completed.

WHERE TO SUBMIT THE APPLICATION FOR ADMISSION

BY HAND:        Curro Mt Richmore Independent School, Mount Richmore Estate, 1 New Salt Rock Road, Salt Rock

EMAIL:           info.mtrichmore@curro.co.za         (JPEG or PDF format only)

 

WHAT HAPPENS NOW?

The application for admission will be assessed. Should the learner be accepted, all relevant details will be loaded on the Curro database, at which time an electronic invoice for the enrolment fee will be emailed to the account holder. Prompt payment will confirm the learner’s acceptance. Curro does not issue receipts and you are therefore requested to retain your proof of payment for future reference.

PLEASE NOTE:  Upon receipt of the invoice for the enrolment fee, you will receive a FAMILY CODE. Your family code must please be used as reference for all payments and financial correspondence. Your family code will also enable you to log on successfully to My Hub.

All newsletters and relevant information will be published on www.curro.co.za. Please visit the website regularly to stay up to date.

 

HOE OM IN TE SKRYF

Vul die volgende in:Enrolment

 

  • Aansoek-om-toelating-vorm
  • Debietorderinstruksievorm
  • Nasorgaansoekvorm (indien van toepassing)

NEEM ASSEBLIEF KENNIS:  Dit is belangrik om die aansoek-om-toelating vorm deeglik in te vul en om AL die nodige aanvullende dokumente aan te heg.

NEEM ASSEBLIEF KENNIS:  Curro se kurrikulum moet voordelig wees vir ’n leerder en daarom is dit nodig om elke aansoek om toelating te assesseer. Aansoekers word volgens die normale toelatingsvereistes geassesseer, en indien nodig word persoonlike onderhoude versoek. Curro onafhanklike skole maak nie voorsiening vir leerders met spesiale opvoedkundige behoeftes nie, maar ’n stadige leerder moet nie noodwendig as 'n leerder met spesiale behoeftes beskou word nie. So ’n leerder se toelating word na die voer van ’n onderhoud en die voltooiing van toelatingstoetse oorweeg.

WAAR OM DIE AANSOEK OM TOELATING IN TE DIEN

PER HAND:    Curro Mt Richmore Onafhanklike Skool, Mount Richmore Landgoed, New Salt Rockweg 1, Salt Rock

E-POS:           info.mtrichmore@curro.co.za                        (Alleenlik JPEG- of PDF-formaat)

 

WAT GEBEUR NOU?

Die aansoek om toelating word geëvalueer. Indien die leerder aanvaar word, word al die relevante besonderhede op die Curro-databasis gelaai, waarna ’n elektroniese faktuur vir die inskrywingsfooi per e-pos aan die rekeninghouer gestuur word. Stiptelike betaling sal die leerder se aanvaarding bevestig. Curro reik nie kwitansies uit nie en u word dus versoek om die bewys van betaling vir toekomstige verwysing te behou.

NEEM ASSEBLIEF KENNIS:  Met ontvangs van die faktuur vir die inskrywingsfooi sal u ’n FAMILIEKODE ontvang. U familiekode moet asseblief as verwysing vir alle betalings en finansiële korrespondensie gebruik word. U familiekode sal u ook in staat stel om suksesvol op My Hub in te teken.

Alle nuusbriewe en relevante inligting sal op www.curro.co.za gepubliseer word. Besoek gerus die webwerf gereeld om op hoogte te bly.