logo
Staff
  • Latest News Back Next 'Welcome to Curro Private Schools.
VACANCIES WITHIN THE CURRO GROUP

All available vacancies within the Curro Group are listed at the bottom of this page.

Alle beskikbare vakatures in die Curro-groep word onder aan hierdie blad gelys.

 

To apply for a post at a Curro, Curro Castle, Meridian or Curro Select school, please take note of the following:

  • Browse through the available positions below and locate the applicable reference number.
  • Register on the following database:  http://curro.myrecruit.co.za.
  • Log on to the database and apply directly by using the applicable reference number.
  • Should you experience difficulties registering, email your full name and surname, your ID number and the error message that the system gives you to jswart@omegahr.co.za.
  • The system does not accept scanned documents as part of the CV. Please remove any scanned documents from your CV before uploading it.

Om aansoek te doen vir 'n pos by 'n Curro-, Curro Castle-, Meridian- of Curro Select-skool, neem asseblief kennis van die volgende:

  • Bestudeer die poste wat hieronder gelys is en kry die toepaslike verwysingsnommer.
  • Registreer op die volgende databasis: http://curro.myrecruit.co.za.
  • Teken aan op die databasis en doen direk aansoek vir die pos deur die verwysingsnommer te gebruik.
  • Indien u enige probleme ondervind met die registrasie of aanteken op die databasis, e-pos u volle naam en van, tesame met u ID-nommer, asook die foutboodskap wat die stelsel u gee, na jswart@omegahr.co.za.
  • Die stelsel aanvaar geen geskandeerde dokumente nie. Maak seker dat alle geskandeerde dokumente van u CV verwyder is voordat u dit op die stelsel laai. 

 PLEASE TAKE NOTE/NEEM ASSEBLIEF KENNIS

  • Applications will be accepted only via the database and no faxes or emails will be accepted.
  • Aansoeke word slegs aanvaar wanneer dit deur die databasis gedoen word. Geen fakse of e-posaansoeke word aanvaar nie.

Human resources for the Curro Group is facilitated by Omega HR Solutions.
Menslike hulpbronne vir die Curro-groep word deur Omega HR Solutions gefasiliteer.

T:  012 741 3435     E:  j.swart@omegahr.co.za 

 

 HERLINA - OMEGA LOGO

ADOBE READER is required to open these links. To download, please click here:    PDF

Please take note of CLOSING DATES on the advertisements.
Neem asseblief kennis van SLUITINGSDATUMS op die advertensies.