Primary School

TABLETS GRADE 4 TO 7 / TABLETTE GRAAD 4 TOT 7

TABLETS GRADE 4 TO 7/TABLETTE GRAAD 4 TOT 7

All the Grade 4 to Grade 7 learners use tablets in the classroom. All the textbooks are loaded on the tablets as epubs.

Alle leerders van graad 4 tot gr 7 gebruik tablette in die klas. Alle handboeke word as elektroniese handboeke (epubs) op die tablette gelaai.