Tennis

Tennis

Tennis

Spanoefening vind Maandagoggende gedurende saalperiode plaas en beginnersoefening vind plaas op Woensdagoggende.

Ons is baie trots op ons dogterspan wat hulle liga (B1) gewen het.  Curro het ook twee senior seun- spanne in onderskeidelik die A2 en C1 liga ingeskryf.  Hierdie spanne is tans besig met hulle liga wedstryde.

Ons beoog weer om in September met die spanne Bethlehem toe te gaan vir die jaarlikse toernooi wat daar plaasvind.

Die tennisorganiseerder is me. C. Swanepoel en onderwysers betrokke is Me. L. Retief, me. S. Joyce en mnr. H. Victor.