Information

SCHOOL ANTHEM

 

CURRO SCHOOL ANTHEM

Die plek waar ons leer, ’n voortvloeiende stroom,

Ons trots en ons eer, dis hier waar ons droom!

We learn here to serve and to work as a team,

We strive to live like a fast-flowing stream.

 

Curro, ons bly lojaal aan jou,

Respek vir mekaar sal ons behou.

In geloof beur ons na die hoogste goed,

Ons liefde gee ons moed.

 

Curro we’re loyal to your ideal,

Respect to all is what we feel.

Our faith is strong in God above:

To all we give our love!

 

[Musiek & lirieke: Niel van der Watt]