Netball

Netball

NETBAL

Die netbal het die afgelope ses jaar werklik gegroei en uitstekend presteer.

Ons is werklik trots op ons netbalspelers wat met soveel toegewydheid oefen en deelneem.  Elke jaar groei ons getalle.  Ons het ses vol spanne wat vir Distrik 1 liga ingeskryf is.   Al ons spanne het hulself goed gehandhaaf in die liga in 2015 en die onder 0/14A, 0/15A en 0/17A-span het gevorder tot by die Tshwane-kampioenskappe.  Al drie hierdie spanne was wenners van hul liga.  Ons is baie trots op die volgende dogters wat in 2015 aan die Curro Nasionale 7’s Toernooi by Durbanville deelgeneem het vir die 0/15 span: Renee van Wyk, Nicole Riekert, Michelle Nolte, Nicole Kotze en Courtney Britz. Hierdie span het ons werklik trots gemaak toe hulle die toernooi onder leiding van me M Lemmer (afrigter) gewen het.  Vir die 0/19 span was die volgende spelers verkies: Karmen Swarts, Genevieve du Preez, Mia Groeneveld en Monique Claassens.  Karmen Swarts en Monique Claassens is gekies vir die 0/19 Curro Nasionale span.  Hulle het in 2015 in die September vakansie deelgeneem aan ʼn toernooi by Klerksdorp en het goud op die dag gewen.

We are privileged to have four well equipped coaches who are able to couch at high level and with allot of passion.

Zaretha Leonard:         0/14 A and B

Ronèl Groenewald:     0/15 A and B

Louise Durrow:           Second team

Mariet Lemmer:          First team

One of our umpires Ms Groenewald, achieved an excellent S.A-B grading at the National Championships.

Toere in 2016:

Die Eerste span het getoer na Margate Sportskool.  Hulle het dit besonder baie geniet en het baie geleer.  Louise du Plessies  het die kursus aangebied.

 

Uitslae van wedstryde:

 

Curro College vs Fochville

Wen

12-9

Curro College vs Birchleigh

Wen

10-9

Curro College vs  Afrikaans Hoër  Kroonstad 0/19

Verloor

8-18

Curro College vs Afrikaans Hoër Kroonstad 0/17A

Wen

18-13

 

Die 0/14A en 0/15A span het getoer na Camp Discovery toe.  Hulle het baie geleer en goed gevaar.

Uitslae:

0/14 A span het vyf uit die ses wedstryde gewen en een gelykop gespeel.  Die 0/15 A span het drie gewen en drie verloor.

The fixtures for 2016 is as follow:

29/02                           0/14 Trails

01/03                           0/15 Trails

03/03                           0/16 en 0/17 Trails

11/03-12/03                 Curro Regional 7’s

14/03-18/03                 Trails Roodeplaat

19/03-22/03                 Discovery tour 0/14 and 0/15 teams

24/03-29/03                 Margate tour First team

12/04                           0/16 Tshwane trails Hazeldean

13/04                           0/14 Tshwane trails H/S Montana

14/04                           0/17 Tshwane trails H/S PT Noord

15/04                           0/15 trails Garsfontein

18/04                           League Matsh Roodeplaat (Away)

19/04                           0/18 trails PHSG

20/04                           Cullinan (Away)

4/05                             Erasmus (Home)

11/05                           Maragon (Home)

18/05                           Tyger Valley (Away)

06/06                           Tshwane Payoffs Garsfontein

11/06                           Tshwane Playoffs PHSG

21/06-26/06                 Curro Nasional 7’s

 

Firstly we want to thank God for a wonderful year of netball that is ahead.  Our wish is that all our netball players will always do their best.  We are very proud of you.