Chess

Chess

CHESS / SKAAK

Skaak het sy eerste lig  in Curro Kollege gesien toe ons as jong skooltjie besluit het om Skaak ook hier as sport te vestig. Ons  het intussen twee jaar agtereenvolgend  die Inter Curro-skaak kampioenskappe  gewen  en so ons vernuf aan die dag gelê.

We started participating in the D4 Gauteng Chess league in 2015 and entered two teams. The first team ended fourth in the league in 2015.

Later vanjaar word daar beplan om ‘n  Inter Curro -skaakdag by Curro College aan te bied en  hopelik sal ons weereens daar seëvier.

Oefentye :   Woensdae   14h15-15h30

League days :  Thursdays -  14 April to 19 May

Almal is welkom om hulle skaakvernuf te kom beproef.